Los TransNamib uit, sê vakbond
'n Vakbond eis die afdanking van die TransNamib-direksie en vra die lynministerie moet die bestuur van die nasionale spoorwegmaatskappy oorneem.
Augetto Graig - Leiers van die Namibiese Vervoerwerkersunie (Natau) is woedend oor berigte dat die nasionale spoorwegmaatskappy, TransNamib, geprivatiseer of ontbind sal word.Dit i
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie