Lorriedrywers neem aanstoot oor MIV-stigma
Die vakbond vir vragmotorbestuurders sê drywers word ongeregverdig as verspreiders van MIV/vigs beskuldig en dit het onder meer 'n uiters negatiewe impak op hulle én hul families.
Jemima Beukes – Die lorriebestuurders se vakbond Solidariteit het ’n beroep op verslaggewers, navorsers en voorspraakgroepe gedoen om op te hou om hulle vir die verspreiding va
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie