Lorrie beland in rivier
Lorrie beland in rivier

Lorrie beland in rivier

Tanja Bause
‘n Suid-Afrikaanse vragmotor van Merchants Transport met twee sleepwaens het Woensdag omstreeks 02:00 van die Michaelisrivier-brug buite Windhoek af gery. Die pad, wat na die Internasionale Lughawe Hosea Kutako lei, is vir verkeer gesluit sodat ’n hyskraan eers die agterste sleepwa, toe die voorste sleepwa en toe die perd van die lorrie uit die rivier kon hys. ”Die bestuurder het ’n sny op sy lip opgedoen en sy ribbes seergemaak, maar niks is gebreek nie. Ons het hom terug Suid-Afrika toe gevlieg,” het mnr. Marius Esterhuizen van Grain Carriers Namibia gesê. Die bestuurder het vrag in Johannesburg gelaai en was op pad na hul pakhuis in Windhoek. Die oorsaak van die ongeluk word nog ondersoek. Foto Tanja Bause

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio European Championships Qualifying: Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion English Championship: Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!