Lonekommissie dien nuwe opdrag vir huishulpe in
Lonekommissie dien nuwe opdrag vir huishulpe in

Lonekommissie dien nuwe opdrag vir huishulpe in

Elvira Hattingh
Elvira Hattingh



Die Namibiese Lonekommissie het gister 'n hersiene loonopdrag vir huishulpe aan die minister van arbeid, nywerheidsbetrekkinge­ en werkskepping, Erkki Nghimtina, oorhandig. Die minister sal dit bestudeer en dit dan na die kabinet vir goedkeuring stuur. Dit volg op die eerste loonopdrag wat in April 2014 van krag geword het en bevat voorstelle vir onder meer minimum lone, werksure, opleiding, vastetermyn­kontrakte, ­akkommodasie vir huishulpe wat by werkgewers woon en ook hoe die opdrag afgedwing gaan word. Die kommissie wou nie verdere inligting oor die inhoud van die hersiene­ opdrag bekend maak totdat dit deur die kabinet goedgekeur is nie. Na verwagting behoort dit vanjaar nog geïmplementeer te word.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio European Championships Qualifying: Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion English Championship: Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!