Lokomotief raak spoor byster
Otis Finck – ‘n Lokomotief van TransNamib het gisteraand omstreeks 20:00 naby Duin 7 ontspoor.
Niemand is in die voorval beseer nie.
Werkers is tans besig om die toneel op te ruim.
Niemand is in die voorval beseer nie.
Werkers is tans besig om die toneel op te ruim.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie