Lindie môrebegrawe
Die geliefde kunstenaar en kampvegter vir diereregte, me. Lindie Prinsloo (39), wat verlede Vrydag wreed op Swakopmund vermoor is, se begrafnis vind môre om 10:00 vanuit die NG Kerk op Outjo plaas. Sy laat haar sesjarige dogtertjie, Amelie, haar ouers, mnr. Boxer en me. Anita Prinsloo, asook haar suster, me. Leanie du Preez, en broers, mnre. Human en Nico Prinsloo, agter. Foto Facebook.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie