Lesse uit NBC-drama
Krediet is die afgelope jare verskeie kere aan die voortgesette regrukstappe by die nasionale uitsaaier, die NBC, gegee.
Juis daarom het skuld aan die instelling se mediesefonds en dié fonds se opskorting van dekking aan personeel as ‘n groot skok gekom.
Maandag was die NBC briesend oor die DTA se aantygings van wanbestuur en ‘n eis vir ‘n ondersoek na die uitsaaier se geldsake. Deel van hul nuwe standpunt is dat hul nooit vir ‘n reddingsboei gevra het nie.
Volgens die NBC is sy totale bedryfsuitgawes (N$345 miljoen vir vanjaar) eenvoudig veel meer as die staat se bydrae, sover bekend N$180 miljoen.
Die minister van finansies, mnr. Calle Schlettwein, het egter gesê salarisuitgawes word volledig gefinansier. Daarom die minister se ontsteltenis oor “diefstal” (sy woorde) van geld wat wetlik vir geen ander doel gebruik mag word nie.
Dit is hierdie kwessie wat die publiek tot kommer stem. Die NBC moet dus dalk eerder appels met die minister as met die DTA swaai?
In plaas van om agter geslote deure met wie ook al oor die NBC se geldsake te gesels, moet mnre. Stanley Similo en Sven Thieme byvoorbaat uit eie stoom finansiële state met die hele nasie deel.
Weer kan ook gevra word of dit wys van die regering was om persentasiegewys oral omtrent ewe veel uit almal se begrotings te sny.
Baie inwoners is inderdaad uiters afhanklik van die NBC vir inligting en dieselfde regering wou nie baie lank terug nie media tot noodsaaklike diens verklaar.
So sê ander
11 Julie 2017
Meet wat wel en niet werkt van het integratiebeleid
Bottom of Form
Een soepele integratie van asielzoekers op de arbeidsmarkt is verre van vanzelfsprekend.
Van de mensen met een verblijfsstatus had in 2013 slechts 46 procent betaald werk. Het gaat veelal om kleine baantjes van hooguit twaalf uur per week.
Van de statushouders zit 40 procent in de bijstand en leeft een kwart onder de armoedegrens.
Toch is het voor de samenleving en voor de betrokkenen van groot belang dat dat werk er komt: het is de snelste manier om de samenleving te verkennen, mensen te ontmoeten, de taal te leren en hier vaste grond onder de voeten te krijgen.
De ruim 80 duizend mensen die in 2015 en 2016 in Nederland arriveerden staan voor een grote uitdaging. De overheid ook, want als dit mislukt dreigt een sociale catastrofe.
Nu is het zaak al die nieuwe ervaring te gebruiken om de strategie effectief te maken en door te geven. Dat begint bij het meten van de resultaten. • DE VOLKSKRANT

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie