Lesertalent
Vandeesweek waardeer Kollig die Namibiese kunstenaar Helene Viljoen se werk. Helen is 'n gebore Namibiër en het vir 17 jaar in die Kaap gebly, maar bevind haarself die afgelope jaar in haar geboorteland. Sy sê sy voel weer tuis in Namibië. Helene het geen formele kunsopleiding nie, maar het kunsklasse - op 'n baie laat ouderdom - by Marie Stander van Stellenbosch geneem.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie