Lesersfoto's vir 28 Mei 2020
LEKKER: Olaf en Claudia Bücking was vir 'n week in die Kgalagadi-oorgrenspark. Die park was nog baie droog, maar tydens hulle besoek het 'n paar reënbuie uitgesak. Die diere het na die waterpoele gestroom en die lafenis geniet – sommige van hulle het behoorlik gebad of in die water gaan sit.
HEERLIK: “Die bobbejane koel lekker af,” sê Helena Brenkman.
DIT KOM EN GAAN: Die foto is met 'n kameraval op Jan Pienaar se plaas Masindi in die Gobabis-omgewing geneem.
FAMILIE: Karin Grunschloss het die foto in die Mahango-wildtuin geneem.
ONGELOOFLIK: “Kyk die skerpioen met haar kleintjies,” sê LC Lassen.
VERLATE: Llewellyn Samson het die foto in die Skedelkus-park naby die mond van die Kunenerivier geneem.
MOOI: “Sal interessant wees om te weet watse spinnekop dit is. Ek het die foto op Langstrand geneem,” sê Pikkie Jordaan.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie