Lesersfoto's 8 Oktober 2021
Betower: “Deur die jare het ’n seepbel nog niks van sy bekoring verloor nie en Ava van der Mark stem saam.”
Veels geluk: Basen Plaatjies en Bonita Goliath het op Keetmanshoop verloof geraak.
Hartseer: “Hadassah was by haar ouma se begrafnis,” sê mammie Ronell Louw.
Bibber: “Linn Lambert beleef ’n koue Sondagoggend op die plaas Kariam,” sê Hybrie Hayes.
Monster: Madri Opperman en haar 20 kg baber uit die Von Bachdam.
Maak ’n plan: Die foto spreek boekdele; dit wil gedoen wees. Rie Pretorius van Otjiwarongo het die foto geneem.
Uitgevat: “Brylie Cloete is onse meermin,” sê Lurdich Vries.
Model: Kylen Kyla Brandt is op Bethanie deur Lacadia afgeneem.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie