Lesersfoto's 7 Maart 2018

07 March 2018 | Lesersfotos
Lesersfoto's 7 Maart 2018

Soortgelyk

 

Windhoek se krane dalk oor twee seisoene leeg ...

5 ure gelede | Omgewing

Elvira Hattingh - Windhoek het genoeg water om twee reënseisoene te dek, indien dit bykomende waterbronne in die Noorde, asook die Windhoek-akwifer onvolhoubaar gebruik én...

Wag die Skedelkus op Harry en sy bruid?

5 ure gelede | Toerisme

Des Erasmus - Prins Harry-koors teister die gebied tussen Hentiesbaai en die monding van die Kunenerivier op die noordgrens en die ooreenstemmende leeu- en renosterwêreld...

Weer vir 22 Junie 2018

5 ure gelede | Weer

BINNELAND: Koud aanvanklik in die binneland. Dit sal gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm oor die verre Noordooste en die Khomasstreek wees. Elders sal...

Fosfaat-debat begin oor

5 ure gelede | Omgewing

Augetto Graig - Die ontginning van fosfaat op Namibiese seebodem is vir eers van die baan af. Die minister van die omgewing en toerisme,...

Kalender 22 Junie

5 ure gelede | Kuns en vermaak

Nou aan die gang» Sokkerkoors loop hoog by die Franko-Namibiese Kultuursentrum (FNCC). Vanjaar kan jy die Wêreldbeker-sokkertoernooi in hul fliekteater kyk. Wees deel van die...

Afgesette Doornboom-gesinne nou padswerwers

5 ure gelede | Regering

Catherine Sasman - Die 27 huisgesinne wat van eenheid B op die plaas Doornboom, nr. 316, in die Hardapstreek verwyder is, bevind hulle uitgelewer en...

MIV/vigsverwante sterftes neem af

5 ure gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht - Die Amerikaanse President se Noodplan vir MIV/vigs-verligting (Pepfar) gaan van Oktober af, wanneer die volgende jaarlikse siklus vir finansiering begin, byna ’n...

Sing tot jy keelvol is

5 ure gelede | Kuns en vermaak

Dirk Havenga is die nuwe sang- en musiekonderwyser op die dorp. Hy het 'n terugslag as musikant in die stad beleef en probeer nou sy...

Leon is terug!

5 ure gelede | Kuns en vermaak

Hou vas aan jou sitplek, want grapjas Leon Schuster is terug met ’n splinternuwe goedvoel-komedie, met skreeusnaakse voorvalle en ’n inspirerende storielyn wat kykers van...