Lesersfoto's 4 Junie 2021

Tanja Bause
Trots: “Damian en Meaghan van Wyk by die jaarlikse Sam Kubis-vieringe op Rehoboth. Hulle is trotse Rehoboth Basters,” sê pa Snyman van Wyk.

Lekker: “So hou Hakahanastraat se kinders vakansie op Hardap,” sê Mari Hoon van Mariental.

Boeties: “Die twee het te lekker in die swembad op 'n vriend se plot baljaar,” sê Maricha du Plessis.

Reus: Wilfried Sell het die foto ingestuur van 'n kokerboom wat agt meter hoog in volle prag staan op oom Giel Steenkamp se plaas naby Keetmanshoop.

Groot seun: “My seun, Logan, het nege jaar oud geword,” sê Michelle van Wyk.

Geluk: “My meisiekind, Mia, het vier jaar oud geword,” sê Michelle van Wyk.

So maak mens: “Liam du Plooy met sy St. Joseph's-haaitjie,” sê Yvette du Plooy.

Natuurkind: “Ek en my dogter, Marelize Jooste, het by ouma Sarie Kruger op die plaas Sandverhaar by Aranos gekuier. Die ou kameeldoringboom het haar aandag getrek. Sy is ook 'n plaaskind, maar uit die Noorde, so hier kry mens nie regtig sulke groot kameeldoringbome nie,” sê ma Hesté Jooste.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!