Lesersfoto's 4 Januarie 2021
Waterkaskenades: Ons het goeie reën ontvang in Kleine Kuppe. Leah van Tonder (7) speel in die water. Foto Nicole van Tonder
Plaasjapie: "Plaaswater is altyd lekker," sê Willem Horn (7). Foto Riandra Tallie
Belofte: Die wolke is vol beloftes van reën op Audabib, sê Eschel Richard Smith.
Hoop: Jaco Barnard het die bekende NG Kerk op Maltahöhe met die donker weer in die agtergrond gekiek.
Roepstem: "Daar waar Namibië roep," sê Alan Krohne.
Groet: "Dit was die hele middag bewolk en ons het lekker reën gekry. Ek was so half teleurgestel dat ek nie die sonsak kan afneem nie en sowaar daar kom groet die son 2020," sê Marlene Erasmus van Okahandja.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie