Lesersfoto's 4 Augustus 2020
Spookagtig: “Lüderitz se kaai is in mis gehul,” sê Alan R. Krohne.
Somer in München: “Ná 'n lang dag by die werk, uiteindelik 'n donderstorm,” sê Bianca Pilchowski.
Kommunikasie: “Bly in kontak,” Björn Basler.
Dankbaar: “Dit is ’n lieflike oggend en daarna die verfrissende reënbuitjie. Ons harte juig van dankbaarheid,” sê Charmain Smit van Usakos.
Terapie: “Die beste kopdokter,“ sê Delano Diergaardt.
Geseënd: “Ons liefde van bo,” sê Liandre Koekemoer van Hochfeld.
Ontspan: Piedab van der Westhuizen het die foto by ‘n eetplek op Walvisbaai geneem.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie