Lesersfoto's 24 September 2020
Familie: “Dit is ’n foto van twee susters. Die een woon in Ghana en die ander een in Namibië. Beide verjaar in verskillende jare in Junie,” sê Kontjiwawa Kambara.
Model: Lurdich Vries het die foto van Jacoline Gordon geneem.
Liefde: “Susters Gastelle en Avilyn van Windhoek geniet hulle tyd saam,” sê hul niggie Lia Arendse.
Silhoeët: “Pragtige sonsondergang oor die Kavangorivier,” sê Venesia Ascua.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie