Lesersfoto's 14 Junie 2021
Nag: “Peaches is in droomland,” sê Elize.
Droomland: “As dit nou nie bederf is nie weet ek nie wat is.” Die foto is per WhatsApp ontvang.
Familie: “Is hulle nie te kostelik nie? John-Marshall het hul name Danger en Prescious gegee,” sê Rickey Klazen.
Oulik: Lulu die pug slaap saam met haar eie pop,” sê Desireè Freygang.
Snoesig: “Hanslam en bederf gaan hand aan hand.” Die foto is per WhatsApp ontvang.
Blommetjie: “Die mooiste blom in my tuin is Mauzi,” sê Vanessa Kluger.
Pa en dogter: “Pa Lion en dogter Leila,” sê Lalie van Wyk.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie