Leserfoto's 8 Junie 2021
Ontspan: “Skemerkelkie by die see,” sê Björn Basler.
Veilig: “Liewers bang “Faan” as dooie Jan?” vra Fanie Smit by Ripley’s Camp net buite Windhoek.
Jou keuse: “Afkoel in die swembad of die Kavangorivier?” vra Gawie Koekemoer.
Hoe? ”Ek soek die operateur wat die lorrie daar parkeer het,” sê Mogamat Salie Saban.
Geseënd: “Die gras op die plaas Helmeringhausen het die motorfiets ingesluk,” sê Bjorn Basler

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie