Landswye biddag môre vir reën

16 October 2019 | Gebeure
Namibiërs trek môre tussen 13:00 en 14:00 op verskeie plekke oraloor die land byeen om landswyd vir reën te bid. Die biddag is ‘n inisiatief van Namibië Boere Droogtehulp. Die voorbidding geskied in die volgende dorpe:
Windhoek:
*Windhoek Moedergemeente, h/v Daniël Munamava- en Lüderitzstrate (oorkant die ou Staatshuis) - 13h15 - 13h50.
*Geanker in Christus, Nickelstraat 89, Desmar Platz, Prosperita (13:00 – 14:00)
*Stadtmission, Ester Brandtstraat, Olympia (13:00 – 14:00)
*NGK Pionierspark (13:00 – 14:00)
*NGK Eros (13:00 – 14:00)
*NGK Moedergemeente (13:00 – 14:00)
*WAP Skoolsaal (13:00 – 14:00)
*Gereformeerde Kerk Windhoek-Suid (13:00 – 14:00)
*Schanzen Aftree-oord (16:00 – 17:00)
*WP Transport Depot, Döbra, Brakwater (13:00 – 14:00)
Ander dorpe:
*NGK-Suid, Gobabis (09:00 – 10:00)
*NGK Maltahöhe (13:00 – 14:00)
*NGK Swakopmund (13:00 – 14:00)
*Sofar Kerk, Kramersdorp, Swakopmund (13:00 – 14:00)
*NGK Rosh Pinah (13:00 – 14:00)
*NGK Keetmanshoop (13:00 – 14:00)
*AGS Kerk Tseiblaagte, Keetmanshoop (13:00 – 14:00)
*Alle kerke, Khorixas (13:00 – 14:00)
*Otjiwarongo Christian Centre (13:00 – 14:00)
*Hentiesbaai – Pastoor Willem Jansen
*Mashare Irrigation (45 km oos van Rundu)
Individue en kerke wat wil betrokke raak, kan vir Francis Jeffrey by 081 645 4923 of Henriette le Grange by 081 124 9670 skakel.

Soortgelyk

 

Vol ambulans bots teen bees

3 ure gelede | Ongelukke

Drie staatspasiënte is vanoggend lig beseer toe ‘n ambulans van die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste ‘n bees op die hoofpad tussen Otavi en...

Miljoene gevra ná ongeluk leerling eis

14 ure gelede | Howe

Henriette Lamprecht – Die ouers van ’n matriekleerling wat in 2016 in ’n motorongeluk dood is en waarin haar vriend ernstig beseer is, dagvaar...

VERKIESINGS 2019: PRESIDENSIËLE KANDIDATE

14 ure gelede | Politiek

Bernardus SwartbooiLandless People's Movement (LPM) Bernardus Clinton Swartbooi het weggebreek van Swapo toe hy in 2017 weens kritiek teen die regering gedwing is om as...

Weer vir 11 November 2019

14 ure gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm met enkele tot geïsoleerde donderstorms in die Noorde, Noordooste en oostelike dele. Elders sal dit gedeeltelik bewolk...

Namibië, China se band opnuut gekap

14 ure gelede | Regering

Denver Kisting – Pres. Hage Geingob loop veral in die sosiale media deur nadat China se premier, me. Sun Chunlan, gesê het dié land en...

‘Gevaarlike’ man ná vyf dae aangekeer

14 ure gelede | Misdaad

Denver Kisting – Vyf dae nadat ’n man onder polisiebewaking uit ’n hospitaal verdwyn het, is mnr. San Ricky Geingob weer agter tralies.Hoofinsp. Kauna Shikwambi,...

‘Jagter’ se prokureur onttrek

14 ure gelede | Misdaad

Francoise Steynberg - Die sogenaamde jagter wat daarvan beskuldig word dat sy ’n Britse joernalis tydens ’n jag- en visvangsafari ingeloop het, se regsverteenwoordiger het...

Tragedie tref toergroep

14 ure gelede | Ongelukke

Iréne-Mari van der Walt op Swakopmund - Altesaam 34 Duitse toeriste se Namibiese reis is kortgeknip ná hul “Rotel”-bus aan die brand geslaan het.Die bus...

VERKIESINGS 2019: GRONDHERVORMING, LANDBOU EN DIE KLIMAAT

14 ure gelede | Politiek

In die reeks neem ons politieke partye se manifeste in oënskou wat sekere sleutelkwessies betref.ALL PEOPLE’S PARTY (APP)• Vergoeding vir volksmoorde en hervestiging van die...