Landbou-inflasie styg met 4,4%
Landbou-inflasie styg met 4,4%

Landbou-inflasie styg met 4,4%

Ronelle Rademeyer
Landbou-inflasie het in die eerste kwartaal vanjaar 'n jaar-op-jaar styging van 4,4% getoon.
Dit is hoofsaaklik gedryf deur 'n 8,6% toename in die koste van veevoer, 'n styging van 6,1% in kapitaalbesteding en die 6,5% styging in die prys van brandstof.
Volgens die Namibië Landbou-unie (NLU) se finansiële oorsig van die landboubedryf in die eerste kwartaal van 2019, het beespryse met 10,3% gedaal teenoor die eerste kwartaal van 2018, terwyl produksiekoste gestyg het.
Die daling is hoofsaaklik toe te skryf aan die skerp daling van 22,6% in die pryse van speenkalwers. Slagpryse vir beeste het danksy Meatco se kompeterende pryse met 14,7% gestyg.
Skaappryse het jaar op jaar met 1,4% gestyg, toon die NLU se verslag.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!