Land kom voor kongrespolitiek
Opvolgkoors loop opnuut hoog in die regerende party.
Die hele land is bewus van die diepe verdeeldheid in Swapo se Jeugliga, die SPYL. Deel van hierdie vleuel se leierskap het pres. Hage Geingob as enigste kandidaat voorgestel, maar ander huldig ander voorkeure.
Binnegevegte en strawwe wandelgangpolitiek voor so ‘n belangrik kongres is niks nuut nie. Dit sal ook in 2017 ‘n gegewe wees.
Wat van groter, nasionale belang is, is dat die uitoefening van demokrasie in die regerende party nie vir maande onsekerheid mag saai, of onstabiliteit veroorsaak wat die land as geheel kan benadeel nie. Sulke onsekerheid is ook nie goed vir die ekonomie nie.
Soos Namibië se belange eerste moet kom in die belangrike besluite wat die Swapo-kongres moet neem, moet die land se ware uitdagings en oplossings vir daardie probleme ook voorop staan in die kongrespolitiek in aantog na die sogenaamde “Agenda 2017”-byeenkoms.
Daar is baie vir alle burgers op die spel. Die groter belang mag dus nie op politieke altare in vlamme en rook opgaan nie.
Met ‘n staatsdiens wat nie baie produktief is nie, behoort die amptenary nie werkstyd en ander staatsbronne aan hierdie politiekery toe te wy nie. Dit is gewoon bedrog.
Hoe “Agenda 2017” daar gaan uitsien, gaan baie belangrik vir elke Namibiër wees, maak nie saak of iemand ‘n lid of teenstander van die regerende party is nie.
Die uitoefening van demokrasie in Swapo bly in groot mate ook ‘n toonvenster van die volwassenheid, sterkte en waardes van Namibiese demokrasie in die algemeen.
So sê ander
22 Mei 2017
Two thumbs up, Mr. Trump
What matters to this part of the world is that we feared a president who would seek to divide us, but got one who last night talked about unity and how standing together will ensure we do not fail.
We feared a president we were led to believe hates our values and culture, but we got one who sipped our coffee, joined us in sword dancing and told us last night that the US is not here to impose its way of life, but to offer us a helping hand if we choose to take it.
We thought that when Trump said “America First,” he meant we would be neglected and left to our misery. But it is his predecessor Barack Obama who did that.
Trump is now off to Israel, and while he deserves two thumbs up for his Riyadh speech, all eyes will be on his negotiation skills to see if he can deliver what Obama and his other predecessors failed to achieve: A peace deal between the Israelis and Palestinians.
• ARAB NEWS

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie