LAG SAAM http://skoongrappies.com.

20 December 2019 | Kuns en vermaak
Gesien op FB:

* Vanaand kan ons 90% reën verwag met elektrisiteit plek-plek.

* Ek was verslaaf aan seep, maar nou is ek skoon.

* My broer werk na-ure as 'n mimiekkunstenaar, maar hy hou dit maar stil.



~~~~~~~~~~~~~~~~~

Gesien op 'n FB-pos van HermanH:

* Ek slaap saans met my venster oop. 24 muskiete laaik dit.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van ManuB, uit De Druivelaat:

Het gebeurde tijdens de middeleeuwen. Een man trok met een boog, maar zonder pijlen, naar de oorlog. lemand vroeg hem wat hij beginnen zou met een boog zonder pijlen. 'Ik verzamel de pijlen die de vijand naar ons schiet,' antwoordde de man. 'En als de vijand niet schiet?' 'Dan is er geen oorlog...'

~~~~~~~~~~~~~~~~~

Wyshede vir die week, uitgespreek deur Mae West:

* As 'n bietjie goed is, en baie is beter, dan is geweldig baie net mooi reg!

* Trou is om die bewondering van baie vir die sarkasme van een in te ruil.



* Goeie vroue is geen pret nie. Die enigste goeie vrou ek kan onthou in die geskiedenis was Betsy Ross. En al wat sy ooit gemaak het was 'n vlag.

Soortgelyk

 

Geen water, krag by 15 skole

22 ure gelede | Onderwys

Henriette Lamprecht - Vyftien skole in Windhoek se water en ligte is weens agterstallige betalings deur die Windhoekse munisipaliteit afgesny. Die skuld wat reeds meer...

Droogte spook by akkerbou

22 ure gelede |

Elvira Hattingh - Verwagtinge vir vanjaar se nasionale witmielieoes is van meet af aan kleiner – hoofsaaklik weens verlede jaar se droogteramp. Dit omdat Hardap-akkerbouers...

Corona: Geen beperkings op handel

22 ure gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht – Teen die einde van dié week sal 20 lande in Afrika, insluitende Namibië, plaaslik toetse vir die coronavirussiekte (covid-19) kan doen. Volgens...

Weer vir 13 Februarie 2020

22 ure gelede | Weer

WEERWAAK: Wydpverspreide donderbuie sal in die Suide voortduur.BINNELAND: Sonnig en baie warm in die Weste. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie tot bloeidg warm...

Samsung unveils Galaxy Z Flip

22 ure gelede | Tegnologie

Samsung Electronics on Tuesday unveiled a foldable smartphone shaped like a large makeup compact and put 5G mobile network capabilities into all of its other...

Geldnood kniehalter regbank

22 ure gelede | Ministeries

Denver Kisting – Die al groter wordende geldnood in die land lê sommige funksies van die regbank lam.Gevolglik kon streekhowe verlede jaar net 20% van...

Fishrot: Namibië wil weet

22 ure gelede | Regering

Augetto Graig - Die tiende sessie van Namibië se sesde parlement het Dinsdag afgeskop en verskeie vrae oor die internasionale Fishrot-korrupsieskandaal opgelewer.Die land se sewende...

Henties bespreek beweerde rassevoorvalle

22 ure gelede | Gemeenskap

Yandi du Plessis - Hentiesbaai se toerismevereniging het onlangs met die burgemeester en waarnemende hoof van die Hentiesbaai-munisipaliteit, mnr. Herman /Honeb, vergader om voorvalle van...

Twee mans verkrag 15-jarige glo

22 ure gelede | Misdaad

Twee mans het Sondag ’n 15-jarige meisie op Maltahöhe na bewering verkrag. Volgens die Namibiese polisie se weeklikse misdaadverslag het die voorval tussen...