LAG SAAM http://skoongrappies.com

13 December 2019 | Kuns en vermaak
Twee goeies by 'n geselligheid gehoor:



• Die ou vra vir sy nuwe vroutjie wat sy vir haar verjaarsdag wil he. Sy

se:

'Koop vir my iets stouts...' Toe kom hy met 'n Jack Russel daar aan.



• My gespreksgenoot kla oor sy twee swaers. Albei is pastore. Hy se:

'Haar

broers is twee krokodille. Hulle wil my net vang en water toe sleep.'



~~~~~~~~~~~~~~~



Van JoeB:



• NASA berig die eerste ruimtewandeling waaraan net vroue deelgeneem het, was 'n groot sukses. Daar was eers vrese dat die ruimtevaarders dalk laat sou wees om die ruimtestasie te verlaat, maar gelukkig was die keuse van uitrustings beperk tot een.



• Dié inligting stem nie ooreen met 'n ander berig wat ons ontvang het

nie:

Die twee dames moes vroeg terugkom na die ruimtetuig toe. Daar was konsternasie toe hulle ontdek dat albei identiese ruimtepakke aanhet.



~~~~~~~~~~~~~~~~~~



Gesien op FB:



• Vanaand kan ons 90% reën verwag met elektrisiteit plek-plek.



• Ek was verslaaf aan seep, maar nou is ek skoon.



• My broer werk na-ure as 'n mimiekkunstenaar, maar hy hou dit maar stil.





~~~~~~~~~~~~~~~~~~



Net voor ik ga sterven, zal ik een pen en een stuk papier vragen. Daarop schijf ik dan:



'Ik heb al mijn geld verborgen in'



~~~~~~~~~~~~~~~~~



En gesien op 'n FB-pos van HermanH:



• Ek slaap saans met my venster oop. 24 muskiete laaik dit.



~~~~~~~~~~~~~~~~~~~



Van ManuB, uit De Druivelaat:



Het gebeurde tijdens de middeleeuwen. Een man trok met een boog, maar zonder pijlen, naar de oorlog. lemand vroeg hem wat hij beginnen zou met een boog zonder pijlen. 'Ik verzamel de pijlen die de vijand naar ons schiet,' antwoordde de man. 'En als de vijand niet schiet?' 'Dan is er geen oorlog...'



~~~~~~~~~~~~~~~~~



Wyshede vir die week, uitgespreek deur Mae West:



* As 'n bietjie goed is, en baie is beter, dan is geweldig baie net mooi reg!



* Trou is om die bewondering van baie vir die sarkasme van een in te ruil





* Goeie vroue is geen pret nie... Die enigste goeie vrou ek kan onthou in die geskiedenis was Betsy Ross. En al wat sy ooit gemaak het was 'n vlag.

Soortgelyk

 

Kawana gee besonderhede oor viskwotas

20 ure gelede | Visserye

Nuwe aansoekers sal 56,2% van viskwotas ontvang en bestaande regtehouers die balans van 43,8%.Dr. Albert Kawana, wat as nuwe minister van visserye en mariene hulpbronne...

Namibië het nou 23 bevestigde Covid-19-gevalle

1 dag gelede | Gesondheid

Namibië se jongste bevestigde geval van Covid-19 (nr. 23) is 'n 38-jarige Namibiese vrou wat op 23 Mei vanaf Dar es Salaam, Tanzanië na Namibië...

The cream of the crop

1 dag gelede | Mense

Ester KamatiMonica Gwala (Niilenge), the owner of Mo-nize Farmstead Fresh Produce, is the only entrepreneur amongst six siblings, specifically in the field of agriculture –...

Namibië oper, Walvis toe

1 dag gelede | Regering

Denver Kisting – Die staatshoof, pres. Hage Geingob, sê fase 3 wat Dinsdag in werking tree, gaan van Namibiërs vereis om groter verantwoordelikheid vir hul...

Baie meer as miljard vir Air Nam nodig

1 dag gelede | Regering

Ronelle Rademeyer – Die N$984,6 miljoen wat in die nuwe boekjaar uit die belastingbetaler se sak na die nasionale redery gaan vloei, sal net “die...

Weer vir 29 Mei 2020

1 dag gelede | Weer

BINNELAND: Koud in die oggend, andersins sonnig en matig tot warm, maar warm tot baie warm in die Noorde.KUS: Sonnig en matig tot warm. GETYE...

Ouwêreldse vermaak by 'nuwe' inryteater

1 dag gelede | Kuns en vermaak

Yandi du PlessisDalk is jy al keelvol vir Netflix of ShowMax, of bloot net uitgekuier om by die huis te sit. Dalk verlang jy na...

Vier 'renosterstropers' verskyn in camera

1 dag gelede | Misdaad

Francoise Steynberg – Vier van die agt verdagtes wat vandeesweek in verband met renosterstropery en -horingsmokkelary vasgetrek is, het gister in camera in die streekshof...

San gebruik spaargeld vir wateraanleg

1 dag gelede | Omgewing

Die San-gemeenskap in die N‡a Jaqna-bewaringsgebied se water­infrastruktuur is al vir jare 'n uitdaging. Water is 'n skaarste in Namibië en inwoners van dié bewarings­gebied...