LAG SAAM http://skoongrappies.com

18 April 2019 | Menings
Van HermanH:

Ek spandeer 'n uur om lewensassuransieopsies aan 'n jong klient te verduidelik. Hy besluit om die maksimum opsie van $100 000 te kies. Maar hy het een laaste vraag: 'Reg. Wat moet ek nou doen om die geld te kry?'



* * *

Die nuwe skoolhoof loop op sy eerste dag verby die skool se stoorkamer.

Tot sy verbasing sien hy die stoorkamerdeur oop en onderwysers stap in en uit met voorrade. Sy vorige skool het 'n streng kontrolestelsel gehandhaaf.

Dieselfde dag nog roep hy die voorraadopsigter in. “Dink jy dis wys om die voorraadkamer oop te hou en dat onderwysers voorrade sonder rekwisisies uitneem?”

Die opsigter kyk ernstig na hom. “Ons vertrou hulle met die kinders, nie waar nie?”

~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van ManuB, uit De Druivelaar:

Vanmol was verplicht om zijn tuinier te ontslaan, omdat hij op het stuk van eerlijkheid geen voorbeeld bleek te zijn. Maar omdat de tuinier een vrouw had en zes kinderen, wilde hij hem toch niet zomaar wegsturen. Hij gaf hem dus een getuigschrift mee, dat als volgt luidde: 'August was twee jaar lang mijn tuinier en hij heeft in die periode meer uit mijn tuin gehaald dan twee andere tuiniers ooit hadden kunnen doen.'

* * *

(Afrikaners: stamgast = kroegvlieg)

Een dronken stamgast vraagt aan de cafébaas: “Weet jij, hik, wat ik denk, hik, hik, over het huwelijk?”

“Ben je getrouwd?”

“Hik . . .natuurlijk.”

“Dan weet ik het.”

* * *

Soortgelyk

 

Namibiërs stem op 27 November

13 ure gelede | Politiek

Denver Kisting - Namibiërs gaan 27 November vanjaar stembus toe om 'n president en lede van die Nasionale Vergadering (NV) te kies.Dié aankondiging is vanoggend...

Toekenning vir Namibiese TV-vrou

14 ure gelede | Kuns en vermaak

Die oud-Walvisbaaier, Linda de Jager (foto), is op 10 Mei met ‘n ATKV-toekenning bekroon vir die reeks, “Daar’s ‘n Plek met Coenie” vir Via.Via is...

From teacher to humble CEO

23 ure gelede | Mense

Leandrea Louw Bisey Uirab, the former CEO of the Namibian Ports Authority (Namport), will be heading to the Namibia Airports Company (NAC) in the...

Ek het hoop vir Rehoboth, sê Ellen Pakkies

23 ure gelede | Mense

Denver Kisting op Rehoboth – Kort nadat sy die tou stywer om haar 21-jarige seun se nek getrek het, het sy by God om vergifnis...

Psigiater vir onprofessionele gedrag ondersoek

23 ure gelede | Howe

Henriette Lamprecht – ‘n Voorlopige ondersoekkomitee van die mediese en tandheelkundige raad het bevind ‘n klagte van onprofessionele gedrag teen ‘n bekende psigiater van Swakopmund...

Hard work makes the dream work

23 ure gelede | Mense

Mariselle Stofberg Zenneth Oosthuizen is a senior associate at PricewaterhouseCoopers (PwC) who enjoys adventure and new opportunities. “I would describe myself as a quiet and...

Writing your own story

23 ure gelede | Mense

Mariselle StofbergOctavia Tsibes was born and raised in Otjiwarongo. Her family has always been interested in writing, and this passion is evident in this humble...

Kalender 17 Mei

23 ure gelede | Kuns en vermaak

Nou aan die gang» Namibië se beste bluesgroep, Roadhouse Blues, tree vanaand by The Loft (by die Warehouse-teater) op. Die groep maak al jare musiek...

Hout gevat, maar niemand vas

23 ure gelede | Ministeries

Catherine Sasman - Polisie in die Kavango-Wesstreek het beslag op hout gelê wat vermoedelik onwettig geoes is, maar tot dusver is niemand in hegtenis geneem...