Lag saam

11 January 2019 | Rubrieke
http://skoongrappies.com

Van ManuB, uit De Druivelaar:

(Afrikaners: vaak = dikwels)

Twee koeien staan voor het slacht te wachten. Als een van de weggehaald worden loeit de andere: 'Hou je taai, hc!'

* * *

'Jij hebt vaak dorst, zeker?' vroeg de dokter aan zijn patient. 'Ik? Nee, hoor.

Zo ver laat ik het nooit komen!'

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Kortetjies van KoosS:

* Die onderskeid tussen die teater en die parlement: Die toneelspelers in die teater word swak betaal.

* Klein spelfoutjie op 'n uithangbord by 'n geneesheer se praktyk:

'Spesialiseer in vroue en ander siektes.'

* 'n Man staan eers waarlik onder die pantoffelregering wanneer hy elke woord verstaan wat sy vrou nie gese het nie.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van RenethaA:

Die waterkrisis in die Kaap is opgelos. Hulle het vergeet van al die riviere in die Kaap...Soutrivier, Elsiesrivier, Kuilsrivier, Eersterivier en Dieprivier...

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van my kitsdogter LiezelS:

Hierdie mans bring die feminazi in my uit!

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Soortgelyk

 

Ses sterf in grubotsing

12 ure gelede | Ongelukke

Ses mense is in ’n kop-teen-kop-botsing vanoggend tussen Okahandja en Windhoek dood. Een van die voertuie het ná die botsing aan die brand geslaan. Na...

SDFN houses at Kalkfeld nearing completion

12 ure gelede | Infrastruktuur

KALKFELD – The construction of 18 houses by the Shack Dwellers Federation of Namibia (SDFN) is nearing completion at the Kalkfeld settlement in the Otjozondjupa...

Manlike pasiënt 'twee keer' besny

12 ure gelede | Ministeries

Henriette Lamprecht Die ministerie van finansies het 'n forensiese ondersoek na die eispatrone van verskaffers van gesondheidsdienste van stapel gestuur om moontlike bedrog by die...

Kaptein wou terugdraai voor 157 sterf

12 ure gelede | Ongelukke

Ronelle Rademeyer Die kaptein van Ethiopian Airlines se vlug ET302 het toestemming gehad om die vliegtuig terug te draai na die Internasionale Lughawe Bole by...

Só vaar die Verkrygingsraad

12 ure gelede | Ministeries

Augetto Graig Struikelblokke kan in geleenthede omskep word. Só sê me. Lischen Ramakhutla, die Sentrale Verkrygingsraad van Namibië (CPBN) se administratiewe hoof.Sy en mnr. Patrick...

Weer vir 11 Maart 2019

12 ure gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm in die Noorde, Noordooste, Ooste en sentrale hoogland met geïsoleerde donderbuie op plekke. Elders sal dit...

Ou beursbeleid finansier 'enige' student

12 ure gelede | Onderwys

Henriette Lamprecht - “As jy van die begin af nie gehad het wat nodig is nie, gaan jy dit ook nie aan die einde...

Stem nou vir jou gunstelingpaartjie!

12 ure gelede | Gebeure

D'Arlin en Leigh-Ann Benade is een van die top-30-paartjies in Republikein se Bruidspaar van die Jaar-kompetisie. Een gelukkige leser, wat aan ons SMS-kompetisie deelneem, kan...

Namibiër ’n top-uitvinder

12 ure gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht – ‘n Namibiër is een van 30 finaliste uit 2 400 inskrywings in die Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO) se eerste uitdaging vir vernuwing op die...