Lag Saam

13 September 2019 | Menings
Op HermanH se Facebook-blad, vertaal uit Engels:

Koerantberig: “Man grawe 12 voet-gat voor hy besef sy metaalverklikker tel sy skoenkappies op.”

* * *

Uit Clean Laffs, by gophercentral.com:

Op ’n gesinsvakansie een somer reis ons deur Wyoming en sien verskeie historiese plekke van belang. Die kinders het veral belanggestel omdat hulle ’n rekenaarspeletjie, Oregon Trail, gespeel het, wat spelers ’n idee van die probleme van die trekkers gegee het. Toe ons by een punt stilhou, sê my dogter: “Dit is waar my osse altyd vrek.”

* * *

Uitsprake van Mae West:

* Ek was Sneeuwitjie, maar ek het afgedwaal.

* Ek het al mans gehad wat nie geweet het hoe om te soen nie. Ek het altyd

tyd gemaak om hulle te leer.

* Regter: “Is jy besig om jou minagting vir hierdie hof te toon?”

Mae West: “Ek was hard besig om dit te probeer wegsteek.”



Nog twee op Facebook gesien:

SaloméP:

Verlede week loop ek die begrafnisondernemer raak. Ek vra hom wat gaan gebeur as hy oorsee trek met ons wat agterbly, waarop hy spontaan antwoord: “Tannie, ek doen jou begrafnis sommer aanlyn!”

DriesH:

Ek kry omlope as ek brandewyn drink. Ek loop alles om.

~~~~~~~~~~~~~~~~

Wyshede vir die week, aangestuur deur RonaldR:

* Dit kos twee mense om jou dag te bederf. Eerstens, iemand wat iets leliks oor jou sê, en tweedens, ’n skattige vriendin wat seker maak jy hoor dit dadelik. - Onbekend

Soortgelyk

 

GIPF-sage verdiep

8 ure gelede | Howe

Denver Kisting – Die deur om mense weens die verdwene miljoene van die staat se pensioenfonds (GIPF) te vervolg, is opnuut oop.Me. Martha Imalwa, die...

Nee is nee

8 ure gelede | Ministeries

Tanja Bause - “Nee beteken nee. Daar is geen ander vertolking van die woord nie.” Dít was gister lt.genl. Sebastian Ndeitunga, Namibië se polisiehoof, se...

Leer ken ons mense!

8 ure gelede | Mense

Republikein gaan voortaan elke Vrydag oor iemand merkwaardig in die gemeenskap berig. Ons skop af met ouma Christina Karises (81), die stigter van Mother’s Voice...

Kalender 13 September

8 ure gelede | Kuns en vermaak

Nou aan die gang» Beat Street is terug vir nog ‘n weergawe van hul bekende Hip Hop-partytjies van die ou skool, wat altyd ‘n fees...

Weer, Vrydag 13 September 2019

8 ure gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm in die Suide. Elders sal dit warm tot baie warm wees, maar bloedig warm oor die sentraal-noordelike gebiede....

Ma eis ’n miljoen ná seun se dood

8 ure gelede | Howe

face="Verdana" >Henriette Lamprecht - ’n Vrou wie se agtienjarige seun deur ’n voormalige speurder in die polisie doodgeskiet is, eis ’n miljoen dollar van die...

Amerika skenk N$110 m. vir voedselhulp

8 ure gelede | Plaaslik

Die Amerikaanse regering het US$7,6 miljoen (sowat N$110 miljoen) geskenk wat geoormerk is vir voedselhulp aan Namibiërs wat die ergste onder die droogte deurloop. Tydens...

Musiek onder die sterre

8 ure gelede | Kuns en vermaak

Liefhebbers van klassieke musiek kan vanaand na 'n musiekkonsert by Affies Park, Wanderers, uitsien. Tydens die geleentheid sal gewilde komposisies van die Kunstekollege (Cota) se...

Teko-trio dalk vrygespreek

8 ure gelede | Howe

Die sogenaamde Teko-trio kan dalk op 25 Oktober vrygespreek word ná aanklaers gister erken het hulle kon nie daarin slaag om 14 van die 18...