Lag Saam

12 July 2019 | Menings
Uitsprake van Rodney Dangerfield, uit quotes.thefamouspeople.com

* Hulle ruil die lakens elke dag . . . van een bed na die ander.

* Ek was so ’n lelike kind, my pa het in sy beursie maar die foto gebruik wat saam met die beursie gekom het.

* Ek was so ’n lelike baba, my ma het oggendnaarheid gehad ná ek gebore is.

Van HermanH, uit Clean Laffs:

“Is jy oukei?” vra die vrou in die sitplek langs my op die vliegtuig toe sy sien ek huil.

Ek antwoord: “Ek vlieg met my man se as huis toe vir sy teraardebestelling, en besef hierdie sal ons laaste reis saam wees.”

“Ek weet hoe jy voel,” sê die vrou.

“Ek het my perd vir 20 jaar gehad en net verlede week moes ek hom laat uitsit.”

Van ManuB, uit De Druivelaar:

“Ek sien jou man het ontsettend baie stres!” sê die sielkundige aan ’n vrou.

“Sien jy nou!” antwoord sy. “Ek sê dit self ’n honderd maal per dag vir hom!”

* * *

Aan het slot van de zitting zegt de rechter: “Dat was het. Beklaagde, u krijgt het laatste woord.”

Waarop de man in kwestie zich omdraait naar het purbliek, zijn vrourw zoekt en zegt: “Ah, eindelijk! Heb je dat gehoord, Georgette?”

* * *

Peter neemt zijn zoontje mee voor een bezoek aan de dierentuin. Wanneer ze bij de wilde dieren komen, stellen ze vast dat er een schaap tussen de tijgers loopt.

“Maar hoe is dat mogelijk?” vraagt Peter.

“O, dat is niet zo moeilijk,” zegt de dierenverzorger. “We nemen gewoon elke dag een nieuw schaap.”

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Uit greatcleanjokes.com:

Ons was saam met ander familie by ’n tante se begrafnis. Die naaste familie klim in ’n luukse motor wat agter die lykswa sal aanry.

My dogter, wat altyd geneig is om op morbiede dinge te fokus, sê skielik: “Pappa, wat gaan gebeur as Pappa doodgaan?”

Haar ouer boetie sê dadelik: “Dan ry óns in die limousine, Domkop!”

Soortgelyk

 

Vier wildehonde proe vryheid

2 ure gelede | Omgewing

Ná die tragiese skietvoorval in Februarie toe drie wildehonde van die N/a’an ku sê-stigting en -wildreservaat glo deur personeel van die Internasionale Lughawe Hosea...

Vlieëniers vlieg ‘blind’

12 ure gelede | Vervoer

CATHERINE SASMAN – Lugrederye in Namibië en dié wat deur die land se lugruim vlieg, is ontstoke oor die plaaslike burgerlugvaartowerheid (NCAA) se besluit om...

Kragskouspel in Windhoek

12 ure gelede | Plaaslik

Tanja BauseGister het 'n NamPower-transformator van 175 ton deur Windhoek gereis op pad na die Gerus-substasie naby Otjiwarongo, waar dit vandaan kom.Die transformator is in...

Onderwysministerie: Drywer vas oor ivoor

12 ure gelede | Ministeries

Francoise Steynberg - ’n Drywer van die ministerie van onderwys, kuns en kultuur is gister omstreeks 03:00 in verband met die onwettige besit van olifanttande...

Bottelneusdolfyne floreer ná stranding

12 ure gelede | Omgewing

Elvira Hattingh Minstens 25% van Namibië se totale bottelneusdolfynbevolking het sedert 1991 reeds gestrand geraak, maar byna almal het oorleef. Dit laat navorsers wonder of...

Weer vir 18 Julie

12 ure gelede | Weer

BINNELAND: Sonnig en warm maar baie warm in die noordelike streke.KUS: Gedeeltelik bewolk en matig, maar warm oor die sentrale kus.GETYE BY WALVISBAAI: L: 10:11...

Nuwe baadjie vir bib, argief

12 ure gelede | Ministeries

Die gebou wat die Nasionale Biblioteek en Nasionale Argiewe van Namibië huisves, gaan opgeknap word.Die ministerie van onderwys, kuns en kultuur sê in ‘n verklaring...

Bewaringskool gooi sy deure oop

12 ure gelede | Omgewing

Die Onguta AfriCat Mobiele Laerskool het op 11 Julie sy deure vir kinders en die gemeenskap van die Ehirovipuka-bewaringsgebied in die Noordweste oopgemaak. Vyf jaar...

Taylor Jaye tackles gender-based violence

12 ure gelede | Kuns en vermaak

Sponsored content - The continuing high rates of incidences of gender-based violence (GBV) in Namibia, further highlighted by rapidly increasing cases reported daily from victims...