Lag Saam

14 June 2019 | Menings
’n Paar hasie-grappies van DeleneVEdW:

* Wat noem jy ’n deurskynende hasie? Spasie!

* Wat noem jy ’n hasie in ’n pyp? Blokhasie

* Hasie in die tuimeldroër? Spinhasie

* Wat noem jy ’n hasie in die hospitaal? Operhasie!

* en ’n hasie in die Spur? Inspirhasie!

~~~~~~~~~~~~~~~~~

Wyshede ingestuur deur RonaldR:

* Dit vat twee mense om ’n goeie dag te bederf. Eerstens, iemand wat iets lelik oor jou sê, en tweedens ’n gawe vriendin wat seker maak jy hoor dit dadelik. – Onbekend

* Daar is groot krag in woorde op voorwaarde dat jy nie te veel van hulle aan mekaar ryg nie. – Henry Wheeler Shaw

* Partykeer is ek so gaaf selfs ék kan dit nie verduur nie.

– Julie Andrews

* Ek het nie ’n behoefte aan ’n vriend wat verander as ek verander en wat knik as ek knik nie; my skaduwee doen dit baie beter. – Plutarchus

* Jy mag dit miskien nie besef wanneer dit gebeur nie, maar ’n skop in die tande mag dalk die beste ding op aarde vir jou wees. – Walt Disney

-----------------------------

Soortgelyk

 

Omkeerpunt vir Meatco

16 ure gelede | Landbou

Elvira Hattingh - Meatco het die afgelope boekjaar sy totale verliese met N$33 miljoen gesny en het boonop daarin geslaag om sy gemiddelde produsenteprys met...

Honde, katte, kinders, sushi en goeie harte

16 ure gelede | Omgewing

Tanja Bause - Die niewinsgewende organisasie Have-a-Heart op Walvisbaai het onlangs in samewerking met Mobile Animal Clinic Namibia 'n baie suksesvolle sterilisasie- en kastrasieveldtog onderneem....

Lubowski ‘krabbel terug’

16 ure gelede | Regering

Denver Kisting – Mnr. Sisa Namandje, pres. Hage Geingob se prokureur, sê me. Gabrielle Lubowski skrabbel terug nadat sy vroeër die staatshoof glo valslik beskuldig...

Blowing the whistle

16 ure gelede | Mense

Justicia Shipena Tamara !Gaoses is the first internationally recognised female 3x3 basketball referee in the country and this qualification allowed her to officiate...

LPM betreur Operasie Kalahariwoestyn

16 ure gelede | Politiek

Catherine Sasman – Die Landless People’s Movement (LPM) het sy stem by die toenemende druk gevoeg dat die regering lede van die Namibiese weermag (NDF)...

Weer vir 25 Junie 2019

16 ure gelede | Weer

BINNELAND: Sonnig en matig tot warm in die Suide. Elders sal dit sonnig en warm wees, maar baie warm in die Noorde. KUS:...

Hilton Hotel 7de keer beste in Namibië

16 ure gelede | Toerisme

Vir die sewende agtereenvolgende jaar het die Hilton Hotel in Windhoek met die World Travel-toekenning vir 2019 as die beste hotel in Namibië weggestap. “Ek...

CoW-drama kry tweede asem

16 ure gelede | Regering

Denver Kisting – Sodra sy tugverhoor afgehandel is, kan die stadsraad besluit of strafregtelike klagte ook teen mnr. Robert Kahimise, Windhoek se uitvoerende hoof, gelê...

Kalahariwoestyn-slagoffer se lyk op lorrie

16 ure gelede | Polisie

Denver Kisting – Talle Namibiërs is woedend omdat mnr. Fambauone Black (22) se oorskot die afgelope Saterdag agter op ’n lorrie terug Zimbabwe toe vervoer...