Lag Saam

11 October 2019 | Menings
Uitsprake van Rodney Dangerfield oor sy vrou, uit thoughtco.com:

* My vrou is ’n interessante motorbestuurder. Sy’t eenmaal ’n bok getref. Dit was in ’n dieretuin.

* My vrou het my gedwing om by ’n brugklub aan te sluit. Ek spring volgende Dinsdag.

* My vrou het haar bestuurtoets verlede week afgelê. Sy het 8 uit 10 gekry. Die ander twee ouens het betyds uit die pad uit gespring.

* My vrou is anders. Ek sê vir haar ons kinders is bederf. Sy sê toe: “Alle kinders ruik maar so.”

~~~~~~~~~~~~~~~~

Van HermanH:

New York se wetgewers gaan ’n voorstel herinstel om dagga te wettig. Toe hulle gevra is hoekom hulle dit doen, het hulle geantwoord: “Omdat ons vergeet het ons het dit die vorige keer gedoen.” - Jimmy Fallon

* * *

Twee Australiese boere het ’n soort vodka van wortels gebrou. Dis die beste ding wat nog met hase se bachelorette-partytjies gebeur het. - Seth Meyers



***

Meer millenniërs raak deesdae ontslae van gaatjies en verwyder selfs hul tatoes. Navorsers het die saak ondersoek en sê dis weens dié nuwe verskynsel dat millenniërs 30 word. - Jimmy Fallon

~~~~~~~~~~~~~~~~

Soortgelyk

 

Weduwee en haar eks lank tronk toe vir moord...

13 ure gelede | Howe

Denver Kisting – Rachel Rittman (48) en haar 35-jarige eks, Ryno du Preez, is vanoggend onderskeidelik lewenslange tronkstraf en 30 jaar opgelê vir die moord...

Spuite, pille nie by klinieke

1 dag gelede | Ministeries

Henriette Lamprecht – Tekorte aan voorbehoedmiddels wat voorbehoedpille en –inspuitings insluit, word tans by openbare gesondheidsgeriewe in die land ondervind.Die direkteur van die ministerie van...

Sakkepakke op Lüderitz

1 dag gelede | In beeld

Tanja Bause - Die eerste trein in meer as 20 jaar het Lüderitz in Augustus vanjaar binnegery. Die trein, wat uit twee lokomotiewe en 20...

Gróót oë op Jan Taks

1 dag gelede | Ministeries

Jo-Maré DuddyVerbruikers wat voortaan BTW van 15% op suiker sal moet betaal, is een van die rits belastingaankondigings wat in vanmiddag se halfjaar-begrotingshersiening verwag word.Kenners...

Drie dae, sewe kinders glo verkrag

1 dag gelede | Misdaad

Sewe minderjarige meisies, waarvan die jongste vier en die oudste 15 jaar oud is, het na bewering binne ’n kwessie van drie dae die jongste...

Pushing the boundaries

1 dag gelede | Skole

Ester Kamati “I enjoy coming up with ideas, often random, often impractical, but occasionally valuable,” says young businesswoman of the year Hilja Eelu. Eelu is...

Children need to move

1 dag gelede | Onderwys

Children spend the majority of their day sedentary, behind desks or in front of a screen.The power of movement has been stolen from these children....

Weer vir 22 Oktober

1 dag gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en bloedig warm in die Noordooste, andersins sonnig en baie tot bloedig warm. Winderige toestande sal oor die binneland voortduur. KUS: Gedeeltelik...

Elke refleks ’n spesifieke doel

1 dag gelede | Onderwys

Henriette Lamprecht - Primitiewe refleksbewegings wat baba vanaf bevrugting en dwarsdeur hul eerste lewensjaar uitvoer, bedraad die brein en versterk die liggaam.Vir elke refleks is...