Laekostebehuising vir Oshakati en Okahao
Die uitmeet van meer as 400 laekoste-erwe het vanoggend op Oshakati en Okahao afgeskop.
’n Vennootskap tussen die Namibiese Kamer van die Omgewing (NCE) en Development Workshop Namibia vergemaklik toegang tot grond vir behuising deur erwe gedeeltelik te diens en met titelaktes te verkoop. Dié erwe sal tussen N$10 000 en N$15 000 kos.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie