Laat waai met die braai!
“My little braai master,” skryf 'n trotse ma van Rosh Pinah oor haar seuntjie, Alberto Kavin Kavindja. “Hy doen alles wat mamma doen.” Lesers het nog tot Woensdag 21 Maart 2018 om vir die Shoprite Checkers “Dis braaityd!”-kompetisie in te skryf. Stuur jou nuwe of onlangse braaikiekie met WhatsApp na 0811 7000 10 om mee te ding vir 'n plek in die eindrondte. Vertel ons wie is in die foto, asook waar en wanneer dit geneem is. Die drie wenfoto's sal inkopiebewyse ter waarde van onderskeidelik N$7 500, N$5 000 en N$2 500 ontvang. Besoek ons Facebook-blad om na al die foto's te kyk.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie