Laaste kans om in te skryf
Meer as 100 inskrywings is reeds ontvang in Shoprite Checkers se fotokompetisie vir graad 1-leerlinge wat vanjaar met hul skoolloopbane begin het.
Inskrywings sluit vanaand om middernag en op die spel is verskeie geskenkbewyse.
WhatsApp jou foto na 081 850 6595 met die naam, van en skool waarby die leerling ingeskryf is.
Op die bladsy verskyn nog van die inskrywings wat reeds ontvang is. Foto’s verskyn op My Zone se Facebook-bladsy.
Die toptien foto’s sal op 19 en 22 Januarie in die koerant verskyn, waaruit lesers die wenners sal aanwys.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie