Laaste dag om in te skryf!
Meisies wat tussen 19 en 26 jaar oud is en graag aan die Mej. Namibië-kompetisie wil deelneem, het nog tot 12:00 vandag om in te skryf. Die 20-jarige Alexis van der Merwe (foto) het ook onlangs ingeskryf. Inskryfvorms is by www.missnamibia.com.na beskikbaar, of skakel 081 128 3388 vir meer inligting.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie