Ál minder slaankrag vir Namibië
Uit die 98 aanwysers waaruit die Wêreld- Ekonomiese Forum sy nuwe mededingingheidsindeks saamgestel het, het Namibië met bykans ‘n derde swakker as verlede jaar gevaar.
Jo-Maré Duddy – Namibië is nou een van 40 ekonomieë met die minste mededingingsmag ter wêreld.Die Wêreld- Ekonomiese Forum (WEF) se toonaangewende mededingingheidsindeks wat
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie