kykNET se ‘Wat Dit Vat’: Hier’s die kunstenaars

Yandi Du Plessis
Dit was pret, dit was plesier en dit was ’n malligheid op note. Toe die briljante musikant en musiekvervaardiger Loki Rothman gesê het hy gaan drie alledaagse mense kies om popsterre van te maak, het sommige gewonder of dit moontlik is. Nou, 13 weke later, het die deelnemers nie net ’n popliedjie agter hul naam nie, hulle het elkeen ’n volwaardige musiekvideo – wat individueel reeds meer as 10 000 klieks op YouTube het – om mee te spog. En die beste van alles. Dié liedjies is nou beskikbaar om af te laai en te stroom op Spotify, Apple Music en Deezer en die video’s is op kykNET se YouTube-kanaal beskikbaar.

DIE STERRE

Edó Mostert, ’n professionele troufotograaf wat gedurende sy hele skoolloopbaan sanglesse geneem het, was Suid-Afrika se eerste manlike model met ’n voller figuur by ’n vooraanstaande modelagentskap in Kaapstad. Menseverhoudinge oor alle grense heen is een van sy groot passies in die lewe.

“Sjoe, dit is so moeilik om te beskryf hoe baie hierdie program, sy mense en my nuwe fans vir my beteken,” sê Edó.

“Elke aspek van die program het my net meer en meer respek vir die musiekbedryf en die span agter die bekende gesig gegee. Die liedjie en musiekvideo is iets wat ek nog nooit in Suid-Afrika ervaar het nie en ek hoop dit is ’n baanbreker in elke opsig en dat dit die Afrikaanse LGBTQI+-gemeenskap wys daar is lig aan die einde van die tonnel. Kom ons wees elkeen ’n queen van ons eie realiteit en ‘werkit, boetie, werkit’ vir die hele nuwe jaar!”

Kyk Edó se volledige musiekvideo getitled “Werkit Boetie” op YouTube. Hunter Kennedy (Die Heuwels Fantasties en Fokofpolisiekar) het met hierdie opwindende liedjie se lirieke gehelp.

Michelle Mountjoy, wat in Amerika gebore is maar in Plettenbergbaai grootgeword het, se passie was nog altyd musiek.

“’Wat Dit Vat’ was ongelooflik,” sê sy.

“Dit het my heeltemal uit my doppie geruk en ’n soort selfvertroue gegee wat nooit weer by my weggeneem kan word nie. Ek is oor 11 weke gevorm in nog meer van myself as tevore. Ek het baie gehuil, maar meer gelag. Dit het my gehelp om te genees en te weet: Al is dit soms moeilik, gaan ek altyd deur die lewe sing.

“My musiekvideo wys baie mooi hoe my lewe was voor ‘Wat Dit Vat’ en hoe dit nóú is. Dat dit met die wêreld gedeel word, gee my hoendervleis. Ek bid dat dit vir baie mense hoop sal gee. Ek voel geëerd om die kans te kon kry om hierdie pad saam met ongelooflike mense te stap. Hierdie is net die begin!”

Michelle se “Sing jou lied”-musiekvideo spog ook met ‘n paar bekendes soos Minki van der Westhuizen en vriendinne.

Joseph Mitchell (Uncle Joe), die oudste van die deelnemers en ’n afgetrede staatsamptenaar, doen graag drama vir ’n ekstra inkomste en tel sing en tuinmaak onder sy stokperdjies.

“Gooi jou net uit aan die anderkant. Dit kom uit die Bybel toe die dissipels saam met die Here see toe is en niks gevang het nie en hy vir hulle gesê het hulle moet die net aan die anderkant van die boot gooi,” sê hy oor sy pad tot hier.

“Drama was altyd my groot liefde en ek sou nooit kon droom dat ek op 61 ’n musiekvideo sou maak nie. My drome het begin vervaag. Ek het gedink die deurbraak gaan nooit gebeur nie en toe kom hierdie uitdaging oor my pad. Dit was die wonderlikste ondervinding. Ek kon net myself wees en dit geniet. Elke dag was ’n plesier!”

Nog ‘n bekende gesig is te sien in hierdie humoristiese musiekvideo. Early B, wat ook tydens die program as mentor opgetree het, verskyn as die laaitie in Uncle Joe se musiekvideo van “Like nie die Laaitie nie”.

Voor- en agter die skerms was bekendes in die musiekbedryf betrokke om die drie deelnemers te help met hul onderskeie video’s. Pierre Greeff (Heuwels Fantasties) en Hunter het onder meer vir Loki ondersteun in verskillende dele van die proses; van die bestuur van hul moontlike loopbane, van stroomdienste tot lirieke.

Loki maak op 30 Januarie op die Kwêla-bank bekend watter een van die deelnemers die meeste ondersteuning met hul liedjie en video ontvang het.

Kommentaar

Republikein 2024-03-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Six Nations: France 33 vs 31 England | Ireland 17 vs 13 Scotland | Wales 21 vs 24 Italy Premier League: Brighton 0 vs 0 Manchester City | West Ham 1 vs 1 Aston Villa | Everton 0 vs 0 Liverpool | Fulham 3 vs 0 Tottenham Hotspur | Manchester United 0 vs 0 Sheffield United | Luton Town 1 vs 1 Forest | Wolverhampton Wanderers 0 vs 0 Bournemouth | Crystal Palace 0 vs 0 Newcastle | Burnley 2 vs 1 Brentford | Arsenal 0 vs 0 Chelsea LaLiga: Atletico Madrid 0 vs 3 Barcelona | Rayo Vallecano 2 vs 0 Real Betis | Las Palmas 0 vs 1 Almería | Villarreal 1 vs 0 Valencia | Sevilla 1 vs 2 Celta Vigo | Athletic Club 2 vs 0 Deportivo Alaves | Getafe 1 vs 0 Girona | Osasuna 2 vs 4 Real Madrid | Mallorca 1 vs 0 Granada SerieA: Internazionale 1 vs 1 Napoli | AS Roma 1 vs 0 Sassuolo | Atalanta 0 vs 0 Fiorentina | Hellas Verona 1 vs 3 AC Milan | Juventus 0 vs 0 Genoa | Frosinone 2 vs 3 SS Lazio | Salernitana 0 vs 1 Lecce | Monza 1 vs 0 Cagliari | Udinese 0 vs 2 Torino European Championships Qualifying: Leeds United 2 vs 0 Millwall FC | West Bromwich Albion 2 vs 0 Bristol City | Plymouth Argyle 0 vs 1 Preston North End | Rotherham United 0 vs 0 Huddersfield Town | Stoke City 0 vs 3 Norwich City | Middlesbrough 0 vs 0 Blackburn Rovers | Birmingham City 0 vs 1 Watford | Ipswich Town 6 vs 0 Sheffield Wednesday | Sunderland 0 vs 0 Queens Park Rangers | Swansea City 2 vs 0 Cardiff City FA Cup: Manchester United 4 vs 3 Liverpool | Chelsea 4 vs 2 Leicester City | Manchester City 2 vs 0 Newcastle United | Wolverhampton Wanderers 2 vs 3 Coventry City English Championship: Leeds United 2 vs 0 Millwall FC | West Bromwich Albion 2 vs 0 Bristol City | Plymouth Argyle 0 vs 1 Preston North End | Rotherham United 0 vs 0 Huddersfield Town | Stoke City 0 vs 3 Norwich City | Middlesbrough 0 vs 0 Blackburn Rovers | Birmingham City 0 vs 1 Watford | Ipswich Town 6 vs 0 Sheffield Wednesday | Sunderland 0 vs 0 Queens Park Rangers | Swansea City 2 vs 0 Cardiff City Katima Mulilo: 18° | 37° Rundu: 20° | 38° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 23° | 35° Ruacana: 21° | 36° Tsumeb: 21° | 37° Otjiwarongo: 18° | 35° Omaruru: 20° | 37° Windhoek: 19° | 34° Gobabis: 19° | 36° Henties Bay: 19° | 24° Wind speed: 19km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:31, High tide: 12:45, Low Tide: 18:51, High tide: 01:21 Swakopmund: 17° | 19° Wind speed: 16km/h, Wind direction: W, Low tide: 06:29, High tide: 12:43, Low Tide: 18:49, High tide: 01:19 Walvis Bay: 18° | 26° Wind speed: 22km/h, Wind direction: W, Low tide: 06:29, High tide: 12:42, Low Tide: 18:49, High tide: 01:18 Rehoboth: 18° | 35° Mariental: 24° | 37° Keetmanshoop: 22° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 24° | 36° Ariamsvlei: 27° | 38° Oranjemund: 17° | 29° Luanda: 27° | 29° Gaborone: 23° | 37° Lubumbashi: 16° | 26° Mbabane: 18° | 22° Maseru: 15° | 33° Antananarivo: 16° | 25° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 23° | 27° Windhoek: 19° | 34° Cape Town: 20° | 27° Durban: 22° | 24° Johannesburg: 18° | 32° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 17° | 28° Harare: 15° | 32° Currency: GBP to NAD 24.01 | EUR to NAD 20.56 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 18.97 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.73 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.76 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.54 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.1 | USD to KES 132.98 | USD to NGN 1572.01 | USD to ZAR 18.98 | USD to ZMW 25.65 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 72430.44 Down -0.77% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1504.69 Down -0.83% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13085.63 Up +0.17% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 29091.29 Down -6.34% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9055.2 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 154.72/OZ DOWN -0.0034 | Copper US$ 4.06/lb DOWN -0.0117 | Zinc US$ 2 501.10/T DOWN -1.51% | Brent Crude Oil US$ 86.86/BBP DOWN -0.0022 | Platinum US$ 900.53/OZ DOWN -0.0174 Sport results: Six Nations: France 33 vs 31 England | Ireland 17 vs 13 Scotland | Wales 21 vs 24 Italy Premier League: Brighton 0 vs 0 Manchester City | West Ham 1 vs 1 Aston Villa | Everton 0 vs 0 Liverpool | Fulham 3 vs 0 Tottenham Hotspur | Manchester United 0 vs 0 Sheffield United | Luton Town 1 vs 1 Forest | Wolverhampton Wanderers 0 vs 0 Bournemouth | Crystal Palace 0 vs 0 Newcastle | Burnley 2 vs 1 Brentford | Arsenal 0 vs 0 Chelsea LaLiga: Atletico Madrid 0 vs 3 Barcelona | Rayo Vallecano 2 vs 0 Real Betis | Las Palmas 0 vs 1 Almería | Villarreal 1 vs 0 Valencia | Sevilla 1 vs 2 Celta Vigo | Athletic Club 2 vs 0 Deportivo Alaves | Getafe 1 vs 0 Girona | Osasuna 2 vs 4 Real Madrid | Mallorca 1 vs 0 Granada SerieA: Internazionale 1 vs 1 Napoli | AS Roma 1 vs 0 Sassuolo | Atalanta 0 vs 0 Fiorentina | Hellas Verona 1 vs 3 AC Milan | Juventus 0 vs 0 Genoa | Frosinone 2 vs 3 SS Lazio | Salernitana 0 vs 1 Lecce | Monza 1 vs 0 Cagliari | Udinese 0 vs 2 Torino European Championships Qualifying: Leeds United 2 vs 0 Millwall FC | West Bromwich Albion 2 vs 0 Bristol City | Plymouth Argyle 0 vs 1 Preston North End | Rotherham United 0 vs 0 Huddersfield Town | Stoke City 0 vs 3 Norwich City | Middlesbrough 0 vs 0 Blackburn Rovers | Birmingham City 0 vs 1 Watford | Ipswich Town 6 vs 0 Sheffield Wednesday | Sunderland 0 vs 0 Queens Park Rangers | Swansea City 2 vs 0 Cardiff City FA Cup: Manchester United 4 vs 3 Liverpool | Chelsea 4 vs 2 Leicester City | Manchester City 2 vs 0 Newcastle United | Wolverhampton Wanderers 2 vs 3 Coventry City English Championship: Leeds United 2 vs 0 Millwall FC | West Bromwich Albion 2 vs 0 Bristol City | Plymouth Argyle 0 vs 1 Preston North End | Rotherham United 0 vs 0 Huddersfield Town | Stoke City 0 vs 3 Norwich City | Middlesbrough 0 vs 0 Blackburn Rovers | Birmingham City 0 vs 1 Watford | Ipswich Town 6 vs 0 Sheffield Wednesday | Sunderland 0 vs 0 Queens Park Rangers | Swansea City 2 vs 0 Cardiff City Weather: Katima Mulilo: 18° | 37° Rundu: 20° | 38° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 23° | 35° Ruacana: 21° | 36° Tsumeb: 21° | 37° Otjiwarongo: 18° | 35° Omaruru: 20° | 37° Windhoek: 19° | 34° Gobabis: 19° | 36° Henties Bay: 19° | 24° Wind speed: 19km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:31, High tide: 12:45, Low Tide: 18:51, High tide: 01:21 Swakopmund: 17° | 19° Wind speed: 16km/h, Wind direction: W, Low tide: 06:29, High tide: 12:43, Low Tide: 18:49, High tide: 01:19 Walvis Bay: 18° | 26° Wind speed: 22km/h, Wind direction: W, Low tide: 06:29, High tide: 12:42, Low Tide: 18:49, High tide: 01:18 Rehoboth: 18° | 35° Mariental: 24° | 37° Keetmanshoop: 22° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 24° | 36° Ariamsvlei: 27° | 38° Oranjemund: 17° | 29° Luanda: 27° | 29° Gaborone: 23° | 37° Lubumbashi: 16° | 26° Mbabane: 18° | 22° Maseru: 15° | 33° Antananarivo: 16° | 25° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 23° | 27° Windhoek: 19° | 34° Cape Town: 20° | 27° Durban: 22° | 24° Johannesburg: 18° | 32° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 17° | 28° Harare: 15° | 32° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 24.01 | EUR to NAD 20.56 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 18.97 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.73 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.76 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.54 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.1 | USD to KES 132.98 | USD to NGN 1572.01 | USD to ZAR 18.98 | USD to ZMW 25.65 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 72430.44 Down -0.77% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1504.69 Down -0.83% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13085.63 Up +0.17% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 29091.29 Down -6.34% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9055.2 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 154.72/OZ DOWN -0.0034 | Copper US$ 4.06/lb DOWN -0.0117 | Zinc US$ 2 501.10/T DOWN -1.51% | Brent Crude Oil US$ 86.86/BBP DOWN -0.0022 | Platinum US$ 900.53/OZ DOWN -0.0174