Kuberaanvalle neem toe
Kuberaanvalle neem toe

Kuberaanvalle neem toe

Oor die afgelope drie jaar het kuberaanvalle op groot besighede met sowat 10% toegeneem, volgens ‘n KPMG-opname.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh - Die regering en munisipale dienste is die mees algemene sektore wat onder kuberaanvalle deurloop. Terselfdertyd het 32% plaaslike organisasies oor die afgelope twee jaar groot kuberaanvalle ervaar.

Mnr. James Kadamika, senior bestuurder van by KPMG het Maandag tydens ‘n konferensie oor kubersekuriteit wat vir parlementslede deur die Namibië Universiteit van Wetenskap en Tegnologie (NUST) aangebied is, gesê Namibië het nie noodwendig die nodige tegniese vaardighede om kubersekuriteit en data-analise te verseker nie.

Kadamika is reeds meer as 15 jaar werksaam in inligtingstgnologie (IT) en het vir Deloitte in Botswana, Zimbabwe asook in Zambië gewerk. Hy is onder meer ook ‘n gesertifiseerde sekuriteitsbestuur.

KUBEROORLOG?

“Volgens Isaca, die Internasionale Professionele Vereniging vir die Bestuur van Inligtingstegnologie, het kubermisdaad nou ander misdade soos geldwassery verbygesteek as een van die mees algemene misdrywe.

“In 2009 het dit sowat 1% van alle ekonomiese misdade opgemaak. Teen 2011 het dit na 23% verhoog,” het Kadamika gesê.

“MacAfee het byvoorbeeld gesê alhoewel kenners verskil oor ‘n definisie van kuberoorlog, is daar genoeg bewyse dat volke oral oor die wêreld probeer om deur die kuberruimte politieke voordeel te verkry.

“Dalk is ons nog nie in die kuberoorlogstadium nie, maar sekere regerings trek voordeel daaruit deur ander lande in die kuberruimte aan te val, het hy gesê.

NAMIBIË OOK GERAAK

Hy het gewys ‘n opname wat deur KPMG gedoen is, wat getoon het hoe kuberaanvalle oor die afgelope twee jaar toegeneem het. In 2014 het sowat 22% organisasies gesê hulle is het ‘n groot kuberaanval beleef. In 2016 het die syfer op 28% gestaan en vanjaar was dit 32%.

“Altesaam meer as die helfte van alle groot orhanisasies sê hulle het in die afgelope twee jaar ‘n kuberaanval beleef.

“As die aanvalle volgens sektore onderverdeel word, word die meeste aanvalle teen die regering en munisipale dienste geloods (44% van alle aanvalle), terwyl die sektore vir ontspanning en onderrig die tweede meeste aanvalle beleef (42%).

“Daarnaas word die sektore vir telekommunikasie, farmaseutiese, vervoer, media en konstruksie die meeste geteiken. Die sektore wat die minste aanvalle beleef, is die sektore vir advertensie, liefdadigheid asook tegnologie,” het Kadamika gesê.

MEER GEREELD

Kadamika het gesê ‘n kuberinsident word deur die Europese Unie-agentskap vir Netwerk en Inligtingsekuriteit beskryf as ‘n ontwrigting wat die beskikbaarheid van dienste beperk of elimineer, asook die onregmatige publikasie, verkryging of verandering van inligting.

“Die geskiedenis van kuberaanvalle dui aan sedert die vroeë negentigs tot 2013 raak aanvalle meer gereeld en sterker. Tussen 2000 na 2006 het ons beweeg van kommersiële kuberkrakery en identiteitsdiefstal na georganiseerde kubermisdaad asook kuberoorlog.

“Hoekom gebeur dit nou so gereeld?

“Die rede is dat mense en verskeie toestelle bykans permanent met die internet verbind is, besighede en die gemeenskap is al meer op IT gesentreer en elke Jan Rap is nou ‘n IT-kenner. Elkeen kan sy eie rekenaar regmaak.”

Kadamika het ook gesê die beweegrede agter aavalle is besig om te verander en dit word nie meer net ter wille van geld gedoen nie.

“Dit het verander van diefstal en bedrog na afpersing en gaan ook oor aktivisme, ontbloting, die skending van iemand of iets se beeld en die weiering van dienste.”

Hy het voorbeelde gewys van waar Namibiese media aangeval is oor ‘n jaglisensie wat vir ‘n renoster uitgegee is en ook waar die Namibiese regering se rekenaars aangeval is.

HOE GEBEUR DIT?

Hy het gesê aanvalle gebeur so: Eers word IT-gebruikers deur advertensies, e-posse of skakels op sosiale media of iets soortgelyks gelok om onveilige internetroetes te gebruik.

“Hulle kliek gewoonlik op iets en word onwetend na ‘n ander webwerf herlei, waar hul rekenaarstelsel ontleed word vir enige swakhede.

“Dan gebeur dit dat hulle iets soos ‘n onveilige lêer aflaai. Die lêer maak dan ‘n sogenaamde ‘oproep huistoe’, waarmee bedoel word dit maak kontak met sy beheersentrum. Dit lei dikwels tot data-diefstal en die uitsending van sensitiewe inlgiting.

“Die onkoste om ‘n aanval af te weer, kan groot wees, afhangende van wanneer die aanval ontdek word. Vroeë ontdekking is die goedkoopste.

“As dit kubersekuriteit kom, is dit die beste om jou dokter se raad te volg – voorkoming is beter as genesing,” het Kadamika gesê.

Hy het ook gesê regerings wat goed met kubersekuriteit vaar, het wetgewing en beleide oor kubersekerheid in plek, hulle beskerm hul noodsaaklike infrastruktuur, maak gebruik van programme wat bedreigings kan opsoor en handhaaf goeie kuberhigiëne.

Hy het gesê Namibië het nog nie ‘n wet wat in werking is om die kuberruim te reguleer nie.

“Nog ‘n uitdaging is dat die meeste maatskappye nie kubermisdaad as ‘n risiko beskou nie. Boonop bestaan daar ‘n gebrek aan basiese IT-beheer soos gereelde opdaterings, antivirusse en beheer oor toegang tot stelsels.”

Kommentaar

Republikein 2024-04-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma | AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Currency: GBP to NAD 23.74 | EUR to NAD 20.39 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 19.01 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.41 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 19.03 | USD to ZMW 26.4 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 332.49/OZ UP +0.70% | Copper US$ 4.51/lb UP +1.78% | Zinc US$ 2 867.60/T UP 0.22% | Brent Crude Oil US$ 88.84/BBP UP +0.96% | Platinum US$ 914.94/OZ UP +1.42% Sport results: Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma | AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.74 | EUR to NAD 20.39 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 19.01 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.41 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 19.03 | USD to ZMW 26.4 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 332.49/OZ UP +0.70% | Copper US$ 4.51/lb UP +1.78% | Zinc US$ 2 867.60/T UP 0.22% | Brent Crude Oil US$ 88.84/BBP UP +0.96% | Platinum US$ 914.94/OZ UP +1.42%