Kry NSSCO-uitslae Donderdag teen N$4 per eksemplaar

10 January 2017 | Onderwys
Goeie nuus vir verlede jaar se graad 12’s is dat die spesiale koerant met die volledige uitslae van die Namibië Senior Sekondêre Standaardgraad (NSSCO)-eksamen, Donderdag teen ‘n afslagprys van N$4 landwyd beskikbaar sal wees.
Dié spesiale afslagprys is moontlik danksy ‘n borgskap deur NMH se papierverskaffer, Mondi.
Die 27 000 uitslagkoerante sal van douvoordag by straatverkopers en kleinhandelaars beskikbaar wees.
NMH wens by voorbaat al die leerlinge wat geslaag het, hartlik geluk. Voorspoed met die pad vorentoe.

Soortgelyk

 

Tronkstraf vir Rust

5 ure gelede | Howe

GesubJana-Mari Smith – Kai Rust, die boer van Okahandja, wat aan strafbare manslag skuldig bevind is ná die skietdood van mnr. Andreas Ukandanga (41) wat...

Visserye: Die poppe gaan dans

5 ure gelede | Ministeries

Catherine Sasman - Die ministerie van visserye en mariene hulpbronne sal binnekort ‘n puntekaart instel om groter plaaslike eienaarskap en deelname aan bestuur en bedryf...

NamPower makes progress in biomass field

5 ure gelede | Energie

Ogone Tlhage - NamPower is confident that biomass power stations will start feeding the national grid in due course. The power utility has in the...

Een botsing eis vyf

5 ure gelede | Ongelukke

Henriette Lamprecht'n Saak van strafbare manslag word ondersoek ná 'n grubotsing Vrydag op die hoofpad tussen Ondangwa en Eenhana.Die ongeluk het Vrydag omstreeks 22:30 naby...

Trotse Prinsloos oor nuwe Hollywood-pienkvoet

5 ure gelede | Mense

Ronelle Rademeyer“Om jou kleinkind die eerste keer vas te hou, is 'n wonderlike ervaring. En dit was hierdie keer weer so.”Só het past. Boet Prinsloo...

Weer vir 19 Februarie

5 ure gelede | Weer

BINNELAND: Meestal sonnig en baie tot bloedig warm in die Suide, andersins gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm met 'n paar tot geïsoleerde donderbuie...

Gemeenskap groet oom Giel, tannie Sarie

5 ure gelede | Mense

Dr. Tshapaka Tsha-Khapolo, voorheen van die Raad van Kerke in Namibië (CCN): “Ons verdien Godsaligheid, nie haat nie.”

Plans for Karibib VTC in infant stage

5 ure gelede | Onderwys

The vocational training centre planned for Karibib might only open next year, if funds allow.Windhoek Vocational Training Centre (WVTC) manager, Paulus Haukongo, said the plans...

Volksmoord-nasate wysig klagstaat teen Duitsland

5 ure gelede |

Die Amerikaanse regspan wat namens die Ovaherero- en Nama-nasate van slagoffers van die volksmoord optree, het die klagstaat teen Duitsland gewysig wat voor ‘n New...