Kroegskieter se verhoor begin binnekort
'n Regter is verlede week aangewys vir die verhoor van die man wat daarvan beskuldig word dat hy 'n jong vrou drie jaar gelede in 'n kroeg in Windhoek doodgeskiet het.
Jacqueline LouwRegter Naomi Shivute is verlede Donderdag deur die hoërhof in Windhoek aangewys om die verhoor van die 57-jarige Sakarias Mathias waar te neem.Mathias staan tereg o
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie