Kragprys styg met 8%
Die Elektrisiteitsbeheerraad (ECB) het pas aangekondig dat die prys van elektrisiteit op 1 Julie met 8% sal styg.
Die is op die tarief vir grootmaat-lewering aan die elektrisiteitsverspreiders in die streke soos Nored, Cenored en Erongo Red, die Windhoekse munisipaliteit en myne.
Me. Foibe Namene, hoof uitvoerende beampte van die ECB, sê hierdie entiteite moet op hul beurt by dié raad goedkeuring kry voordat hulle tariewe vir lewering aan die eindverbruikers kan aanpas.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie