Krag word duurder
Krag word duurder

Krag word duurder

Elvira Hattingh
Die ministerie van myne en energie het aangekondig dat die heffing op elektrisiteit van N$0,0108 per kilowatt per uur (kWh) tot N$0,0112 per kWh verhoog. Die verhoging sal op 1 Julie in werking tree. Minister Obeth Kandjoze het die nuus onlangs in ’n mediaverklaring bekend gemaak en gesê ’n skedule sal opgestel word vir die landwye toepassing van goedgekeurde heffings.
Die Nasionale Energiefonds (NEF) se heffing is van toepassing op elektrisiteit wat deur NamPower verskaf word. Die minister het verduidelik dat die heffing van N$0,0112 per kWh ingestel word op die totale hoeveelheid elektrisiteit wat NamPower verskaf. Eenhede word hiervoor in kilowatt per uur gemeet waar dit NamPower se oordragstelsel verlaat.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!