Krag, vervoer sit byt in inflasie terug
Namibië se jaarlikse inflasiekoers verlede maand was 5,6% - die hoogste sedert Junie.
Syfers wat vanoggend deur die Namibië Statistiekagentskap (NSA) vrygestel is, toon die styging is hoofsaaklik vanweë duurder krag en brandstofpryse wat na die verbruikersprysindeks deurgesypel het.
Voedselinflasie het van 4,2% na 3,8% gedaal.
Môre se Market Watch in Republikein vertel meer.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie