Koue, winderige weer op pad
Koue, winderige weer op pad

Koue, winderige weer op pad

Elvira Hattingh
Die Namibiese weerkantoor voorspel koue, winderige weer vir die Suide, Ooste en die sentrale platogebied vir môre.
Dit sal gedeeltelik bewolk en koud in die //Kharasstreek wees, met enkele reënbuie in die verre Suidweste, maar gedeeltelik bewolk en warm in die Noordooste met enkele donderbuie in die verre Noordooste.
Elders sal dit mooiweer en koel tot warm wees, maar baie warm in die Noorde. ‘n Wind sal oor die binneland waai, terwyl die kus gedeeltelike bewolkte en koel tot warm weer kan verwag. Ligte reënbuie kan oor die verre suidelike kusgebied voorkom.
Intussen het die Suid-Afrikaanse weerdiens 'n waarskuwing vir sneeuneerslae oor die Sneeuberg en Winterberg uitgereik. Dit sal glo na die suidelike dele van die Drakensberg versprei, terwyl soveel as 50 mm sneeu in dele van die Eden-distrik verwag word. Wydverspreide reën word ook vir die Kaap voorspel.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!