Koshuiskosdiewe kry een jaar agter tralies
Koshuiskosdiewe kry een jaar agter tralies

Koshuiskosdiewe kry een jaar agter tralies

Francoise Steynberg
Die skoonmaker van Laerskool Karundu op Otjiwarongo en sy mede-koshuiskosdief het Woensdag in die landdroshof op die dorp skuldig gepleit en is Donderdag gevonnis. Landdros Jo-Rina Jagger het die skoonmaker, die 28-jarige Gregory Xamiseb (regs), en Virgel Uwiteb (27) Donderdag vir 12 maande tronk toe gestuur, nadat hulle Dinsdag hul eerste hofverskyning op klagte van huisbraak met die doel om te steel en diefstal gemaak het. Die twee is Sondag in hegtenis geneem nadat bees- en wildkarkasse, asook bokse hoender, vis en kaas ter waarde van sowat N$10 000, wat by die skool se koshuiskombuis gesteel is, by Xamiseb se huis gevind is. Hulle het hul eie verdediging waargeneem. Staatsaanklaer Doeses het gesê die twee het nie net die misdaad goed beplan nie, maar ook die kos van die klaer, asook koshuiskinders en ouers gesteel. Foto Nampa

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Celta Vigo 4 vs 1 Las Palmas | Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio European Championships Qualifying: Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion English Championship: Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!