Kos op wiele vir wenners
Metro Cash & Carry se verjaardagkompetisie-wenners is onlangs aangewys.
Mnre. Jonas Swartbooi van Keetmanshoop, Tomas Mundjego van Windhoek, Eben Kleinhans van Ruacana en Johannes Matias van Swakopmund is elk 'n kosstalletjie op wiele en N$5 000 se koopbewys ryker.
Om in aanmerking vir die trekking te kom, moes deelnemers meer as N$200 by enige Metro Cash & Carry-winkel landswyd bestee en per SMS inskryf.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie