Koës-amptenaar vas oor bedrog

09 April 2019 | Misdaad
Die uitvoerende hoof van die Koës-nedersettingsraad, mnr. Willie Humphries, het 'n bedrogklag teen een van sy amptenare aanhangig gemaak.

Die koördineerder van misdaadondersoeke in die ||Kharasstreek, adj. komm. Chrispin Mubebo, het bevestig dat 'n verdagte in verband met beweerde bedrog van N$500 000 in hegtenis geneem is en môre in die landdroshof op Keetmanshoop sal verskyn.

Die 37-jarige verdagte sal op vyf klagte van bedrog, vervalsing, diefstal van 'n werknemer by 'n werkgewer, die gebruik van 'n voertuig sonder die eienaar se toestemming en regsverydeling verskyn.

Die misdaad is na bewering tussen 3 April 2018 en 4 Februarie vanjaar gepleeg. - Nampa

Op die foto deur Nampa is adj.komm. Chrispin Mubebo.

Soortgelyk

 

NSFAF sluit ooreenkoms met Bank Windhoek

2 ure gelede | Onderwys

Die Finansiële Hulpfonds vir Namibiese Studente (NSFAF) en Bank Windhoek het vandag ʼn ooreenkoms aangegaan vir ʼn nuwe stelsel waardeur geld aan kwalifiserende studente gestuur...

Chinees Dinsdag in hof ná werker se skietdood

2 ure gelede | Misdaad

Die man wat gister na bewering deur sy Chinese werknemer in die Andara-nedersetting doodgeskiet is, is as mnr. Andreas Hausiku (32) geïdentifiseer.Hausiku was ‘n inwoner...

Twintig jaar tronkstraf vir verkragter

3 ure gelede | Howe

‘n 34-jarige man van Otjiwarongo is gister 20 jaar tronkstraf opgelê nadat hy skuldig bevind is aan die verkragting van ‘n minderjarige. Die dogter was...

Taking charge

15 ure gelede | Mense

Mariselle Stofberg Anthea van Heerden decided to take a leap of faith to start her own company in Windhoek.She is the managing director and...

Moontlike deurbraak

15 ure gelede | Misdaad

Denver KistingDie man wat gisteroggend weens Maandag se bloedbad op Arandis aangekeer is, het glo vir etlike ure geweier om met die polisie saam te...

Só staan sake in die Namibiese huis

15 ure gelede | Regering

Denver KistingPres. Hage Geingob het gistermiddag gesê sy boodskap van “welvaart vir almal” moenie verkeerd verstaan word nie.Volgens hom was die bedoeling nooit om oordaad...

Kabajani blossoms at GIPF

15 ure gelede | Mense

Michelline Nawatises Annette Likeleli Kabajani is a holder of a bachelor’s degree from the University of Namibia (Unam). She has also attained several management and...

Baking a name for herself!

15 ure gelede | Mense

Ester Kamati At the age of 28, Alma Tangi Nakanduungileh is climbing the entrepreneurial ladder and adding sweetness to her clients’ lives. A qualified...

A passion to unlock potential

15 ure gelede | Mense

Ester KamatiJustina Mulokoshi is a chartered accountant (CA) at PwC who has big dreams and is constantly on the lookout for new ways to improve...