Kort nuus u2013 Afrika
Kort nuus u2013 Afrika

Kort nuus – Afrika

Kaapstad-damme styg tot 70%

Die gemiddelde damvlak van Kaapstad se hoof-opgaardamme het die afgelope week tot 70% gestyg.

Intussen het die Kaapse metroraad in ’n verklaring gesê verbruikers het ook die afgelope week mooi saamgewerk en die gesamentlike waterverbruik was 505 miljoen liter per dag, teenoor die vorige week se 526 miljoen liter.

Die goeie nuus kom nadat die Kaapse metroraad verlede week aangekondig het dat waterbeperkings en die gepaardgaande watertariewe na vlak 5 verlaag sal word. Dit behoort geldelike verligting vir verbruikers te bring en sal met die munisipale rekeninge vir Oktober duidelik wees.

Inwoners is gevra om water steeds spaarsamig te gebruik om die damvlakke kans te gee om verder te verbeter, veral omdat die warm somermaande op pad is.

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel boonop nog reën vir vandeesweek in die Wes-Kaap en Suid. – Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 18km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 18km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° #REF! #REF!