Kort nuus
Hongkong
21 beseer nadat olietenkskip ontplof
Minstens een mens is dood en 21 mense is beseer nadat ’n olietenkskip gister naby Hongkong ontplof het.
Die polisie sê ooggetuies het ’n harde slag ’n hele paar kilometer verder gehoor.
Reddingswerkers is op die toneel naby die Lamma-eiland.
Die polisie sê van die bemanning moet nog gered word.
’n Ooggetuie sê sy het gedink daar was ’n aardbewing. - Netwerk24

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie