Kookwaterkiekies van die kus
HERMAN Neethling deel met lesers ?n versameling puik foto?s geneem by Sandvishawe. Een wys die ou huisie by die strandmeer wat nie meer staan nie. Ander beelde kom uit die laaste groot uithouwedren vir perderuiters aan die kus.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie