Konstruksiebedryf mik vir internasionale standaarde

22 November 2016 | Infrastruktuur
Die Namibiese Federasie vir die Konstruksiebedryf (CIF) en die Namibiese Instituut vir Standaarde (NSI) het vanoggend ‘n samewerkingsooreenkoms onderteken wat tot die ontwikkeling en aanvaarding van die beste internasionale praktyke sal lei.
Die adjunkminister van nywerheidsontwikkeling, handel en SME-ontwikkeling, mnr. Pieter van der Walt, het tydens die geleentheid gesê die plaaslike konstruksiebedryf staar uitdagings vir onder meer beter winsgrense en laer kostes in die gesig. Internasionale standaarde kan konstruksiemaatskappye help om risiko’s te beheer en oplossings daarvoor te bied, sê hy.

Soortgelyk

 

Werkersdag vanjaar op Eenhana gevier

5 ure gelede | Arbeid

Die viering van Internasionale Werkersdag op 1 Mei deur die Nasionale Unie van Namibiese Werkers (NUNW), sal vanjaar op Eenhana in die Ohangwenastreek geskied.Die tema...

Die SME Bank kry uitspraak

19 ure gelede | Howe

Jacqueline Louw – Regter Shafimana Ueitele het gister beslis dat die aansoek wat deur die topamptenare en direkteure van die SME Bank teen die Bank...

Transaksie met Chinese gestop

19 ure gelede | Ministeries

Estelle de Bruyn - Die ministerie van verdediging het in die vorige finansiële jaar ‘n bedrag van N$653 794 000 aan die tesourie terugbetaal.Dit ná...

Namibië laat die voete jeuk

19 ure gelede | In beeld

Dit is plekke soos Bloedkopje in die Namib, afgeneem deur Johann van Schalkwyk, wat Namibiërs se voete laat jeuk om hierdie langnaweek weer die...

ID4Africa in Namibië

19 ure gelede | Gebeure

Estelle de BruynNamibië is van vandag af tot Vrydag die gasheer van die derde konferensie oor identiteitsdokumente vir Afrika - ID4Africa. Die tema van vanjaar...

Jan Robbertze verloor sy stryd teen kanker

19 ure gelede | Mense

Een van die grondleggers van die Namibiese vleisuitvoerbedryf, mnr. Jan Robbertze, is Maandag­oggend in die ouderdom van 82 jaar in 'n aftreeoord in die Paarl...

Weer vir 26 April 2017

19 ure gelede | Weer

BINNHELAND: Miskolle aanvanklik, maar elders sal dit gedeeltelik bewolk en matig tot warm wees met enkele buie in die streke van Zambezi, Khomas en //Kharas.KUS:...

Geen tronkstraf vir horingsmokkelaar

19 ure gelede | Omgewing

Francoise Steynberg - Die Chinese burger Ye Zhiwei (29) wat 18 renosterho­rings deur die Internasionale Lughawe Hosea Kutako via Johannesburg na Hongkong probeer smokkel het,...

Kai Rust laat vaar derde borgtogpoging

19 ure gelede | Howe

Jana-Mari Smith - 'n Derde borgtogaansoek sou gister in die streekhof in Windhoek aangehoor word in die saak van moordbeskuldigde Kai Rust, wat al meer...