'Konkelbanke' kan dán hul saak voor tribunaal stel
Die pionnespel tussen die Mededingskommissie en die stuk of 17 banke wat hy verdink van 'n gekonkel om die rand-dollar-wisselkoers te manipuleer, sal waarskynlik op 20 en 21 Julie tot 'n einde kom wanneer 'n openbare verhoor deur die Mededingingstribunaal gehou word.
'n Paneel van die Suid-Afrikaanse mededingingstribunaal sal na die verhoor op 20 en 21 Julie beslis oor aansoeke om uitsluiting wat deur enige van die banke gebring mag word, wat v
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie