Kongresnuus vir die boer
Die November-uitgawe van die maandelikse landboubyvoegsel, Die Boer/The Farmer, is propvol nuus oor kongresbesluite waarvan boere moet kennis neem, landbou se uitblinkers wat vanjaar deur die NLU bekroon is en selfs 'n ruimtereis Mars toe waarop boere tydens die Landbouvooruitskouingskonferensie vergas is.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie